Brekende Nuus
Afrikaans

Kimberley-inwoners: onthou van wateronderbreking

Die munisipaliteit raai inwoners aan om solank water te begin opgaar vir die vyf dae van herstelwerk.

Kimberley-inwoners moet onthou van wateronderbreking

fotokrediet: Canva
Kimberley-inwoners moet onthou van wateronderbreking fotokrediet: Canva

Lees ook: DA sê Kimberley se geestesgesondheidshospitaal ‘n risiko vir personeel en pasiënte

KIMBERLEY. – Inwoners van Kimberley word weereens herinner die water gaan van 4 April tot 8 April afgesit word.

Die munisipaliteit raai inwoners aan om solank water te begin opgaar vir die vyf dae van herstelwerk.

Vier groot lekke sal herstel word met die doel om nagtelike wateronderbrekings permanent op te skort.

Bronne: Sol Plaatje-munisipaliteit

Lees ook: DA sê Kimberley se geestesgesondheidshospitaal ‘n risiko vir personeel en pasiënte