Brekende Nuus
Afrikaans

Israel dood per ongeluk vyf eie soldate

Israel maak per ongeluk vyf Israeliese soldate dood

fotokrediet: Canva
Israel maak per ongeluk vyf Israeliese soldate dood fotokrediet: Canva

Lees ook: Suid-Afrika weer vandag in Internasionale Geregshof oor Israel

GAZA. – Die Israeliese weermag het bekendgemaak vyf van hulle eie soldate is deur Israeliese tenks in Gaza doodgeskiet.

‘n Voorlopige ondersoek wys twee tenks het op ‘n gebou in die Jabalia-vlugtelingkamp geskiet waar die Israeliese weermaglede was. Nog sewe soldate is deur die tenks gewond, drie van hulle ernstig.

Bronne: BBC, The Wall Street Journal, UPI

Lees ook: Suid-Afrika weer vandag in Internasionale Geregshof oor Israel