Lees ook: Apokke-gevalle styg tot 13, entstof in SA
GAUTENG. – Daar bestaan die moontlikheid van 20 nuwe gevalle van apokke in Gauteng. Die nasionale instituut vir oordraagbare siektes het aan IOL gesê toetse is uitgevoer waarvan die uitslae nog bekend gemaak moet word.
Nuwe gevalle van apokke het verlede week tot 13 gestyg met sewe gevalle in KZN, vyf in Gauteng en een in die Wes-Kaap. Twee mense is dood daaraan.
Enigiemand met simptome word aangeraai om mediese hulp te kry.
Bronne: IOL, The Africa, SA News
Lees ook: Apokke-gevalle styg tot 13, entstof in SA
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: