Brekende Nuus
Afrikaans

Vliegtuigwiel val af tydens opstyging

Wiel val van vliegtuig af tydens opstyging

fotokrediet: Skermgreep
Wiel val van vliegtuig af tydens opstyging fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Boeing gaan skuld erken in bedrogsaak na ongelukke

KALIFORNIЁ. – ’n Wiel het van ’n United Airlines-vliegtuig afgeval toe dit gisteroggend in Kalifornië opgestyg het.

Die Boeing 757-200 was besig om op te styg toe die wiel afgeval het. Geen beserings is aangemeld nie en die vliegtuig kon veilig in Denver land.

Die rede vir die voorval word ondersoek.

Bronne: The Independent, ABC News, NBC News

Lees ook: Boeing gaan skuld erken in bedrogsaak na ongelukke