Brekende Nuus
Afrikaans

Is jy die wenner van onopgeëiste R100 m.? Ithuba sê kyk na jou kaartjie

Is jy die wenner van R100 miljoen? Ithuba sê kyk na jou kaartjies, boerpot steeds nie geëis nie

fotokrediet: Canva
Is jy die wenner van R100 miljoen? Ithuba sê kyk na jou kaartjies, boerpot steeds nie geëis nie fotokrediet: Canva

Lees ook: Boerpot van R100 m. nog nie opgeëis nie

Ithuba het bevestig die R100 m. Lotto-boerpot is steeds nie opgeëis nie.

Die kaartjie is by PicknPay in Hazeldean Square in Pretoria gekoop. Ithuba het gesê almal wat ‘n kaartjie gekoop het, moet kyk na hulle kaartjies om te sien of hulle gewen het.

Die kaartjie is geldig vir 365 dae van die datum van die trekking af en as dit nie geëis word voor die tyd verby is nie, sal dit verval.

Bronne: IOL, The Citizen, Ithuba

Lees ook: Boerpot van R100 m. nog nie opgeëis nie