Brekende Nuus
Afrikaans

Kongo kry volgende week eerste entstof teen a-pokke

Kongo kry volgende week eerste entstof teen a-pokke
fotokrediet: Canva
Kongo kry volgende week eerste entstof teen a-pokke fotokrediet: Canva

Lees ook: Eerste geval van a-pokke in Filippyne aangemeld

KONGO. – Die gesondheidsdepartementshoof van die Republiek die Kongo het gesê die eerste entstof teen a-pokke sal volgende week in die land afgelewer word.

Die VSA en Japan het aangebied om entstof aan die Kongo te skenk om te help teen die a-pokke-uitbraak.

Meer as 17 000 gevalle van a-pokke is in die Kongo aangemeld, terwyl 500 mense reeds vanjaar aan die virussiekte oorlede is.

Bronne: Medical Xpress, News Nation, AP News

Lees ook: Eerste geval van a-pokke in Filippyne aangemeld