Brekende Nuus

Die Yonder Hartsfees bied 31 Augustus die Colour Run aan

Die Yonder Hartsfees bied 31 Augustus die Colour Run aan
Die Yonder Hartsfees bied 31 Augustus die Colour Run aan

Brawe atlete kan vanaf 07:00 by die hoofingang van die Yonder Hartsfees inskryf vir die Colour Run. Kaartjies kos R60 vir volwassenes en R40 vir kinders en sluit die toegangsfooie tot die fees in. Skakel 053 110 0260 of besoek die webtuiste by https://yonderhartsfees.co.za/ vir meer inligting.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Kimberley, dis tyd vir die Yonder Hartsfees!