Brekende Nuus
Afrikaans

Vermiste persoon gevind, moord word ondersoek

Vermiste persoon gevind, moord word ondersoek

fotokrediet: Canva
Vermiste persoon gevind, moord word ondersoek fotokrediet: Canva

Lees ook: Maori-koning oorlede na hartoperasie

PHUTHADITJHABA. – Die liggaam van ‘n vermiste persoon, Thabo Edwin Mofutsanyane, is in die staatslykshuis gevind en deur sy familie uitgeken.

Die polisie ondersoek ’n saak van moord na die oorledene se liggaam op 4 Augustus in Phuthaditjhaba in die straat gekry is. Hy is met ’n onbekende voorwerp in die gesig geslaan en was vol bloed.

Die polisie ondersoek ’n saak van moord. Niemand is nog in hegtenis geneem nie.

Bronne: SAPD

Lees ook: Maori-koning oorlede na hartoperasie