Brekende Nuus
Afrikaans

Konstruksiewerker se liggaam in Buffelsdraai gevind

Konstruksiewerker se liggaam in Buffelsdraai gevind
fotokrediet: Facebook
Konstruksiewerker se liggaam in Buffelsdraai gevind fotokrediet: Facebook

Lees ook: Vier verdagtes dood in skietery met polisie

BUFFELSDRAAI. – Die liggaam van ’n man wat geskiet is, is gister op ’n wal in Buffelsdraai gevind,

’n Lid van die reaksie-eenheid SA (Rusa) was op patrollie toe ’n voetganger vir hom van die liggaam gesê het. Die man het skietwonde aan albei sy bobene gehad en is op die toneel dood verklaar.

Hy was ’n werker by ’n konstruksiemaatskappy en is Vrydag laas saam met ‘n vriend gesien.

Die motief vir die moord is nog onbekend.

Bronne: Facebook

Lees ook: Vier dood na tifoon Japan tref