Brekende Nuus
Afrikaans

Verdagte skieter by Trump-gholfbaan glo pro-Oekraïne

Pro-Oekraïense verdagte identifiseer as Trump skieter

fotokrediet: Skermgreep
Pro-Oekraïense verdagte identifiseer as Trump skieter fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Donald Trump glo weer teiken van sluipmoordpoging – FBI

FLORIDA, VSA. – Ryan Wesley Routh (58) is die man wat in hegtenis geneem is vir die beweerde sluipmoordpoging op Donald Trump.

Routh het in plasings op sosiale media gesê hy sal veg en doodgaan in Oekraïne. Hy het voorheen in ’n onderhoud met die New York Times gesê hy is na Oekraïne ná Rusland dit ingeval het en het soldate van Afghanistan probeer oorreed om tot die stryd toe te tree.

Bronne: New York Times, Jacaranda FM, Newsweek

Lees ook: Donald Trump glo weer teiken van sluipmoordpoging – FBI