Brekende Nuus
Afrikaans

Cosatu sê dag van aksie was suksesvol

Cosatu sê dag van aksie was suksesvol

fotokrediet: Canva
Cosatu sê dag van aksie was suksesvol fotokrediet: Canva

Lees ook: Cosatu-staking deur Natjoints dopgehou

Cosatu het gesê gister se “dag van aksie” was suksesvol. Die groep het gestaak oor die werkloosheidsyfer en die land se ekonomiese krisis.

Die groep het verskeie memorandums aan regeringskantore en owerhede oorhandig met ‘n eis om aksie te neem teen armoede, werkloosheid en die ongelykheid wat bydra tot Suid-Afrika se ekonomiese krisis.

Daar was landwyd stakings met memorandums wat in al nege provinsies oorhandig is.

Bronne: SABC News, BusinessTech, EWN

Lees ook: Cosatu-staking deur Natjoints dopgehou