Brekende Nuus
Afrikaans

Hittegolf op pad vir verskeie provinsies

Hittegolf op pad vir verskeie provinsies

fotokrediet: Facebook
Hittegolf op pad vir verskeie provinsies fotokrediet: Facebook

Lees ook: Tshwane se nuwe burgemeester aangestel

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n waarskuwing vir ’n hittegolf in verskeie provinsies uitgereik.

Volgens die Suid-Afrikaanse weerdiens gaan die hittegolf tot Maandag voortduur in Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Vrystaat, Noord-Kaap en KwaZulu-Natal.

Mense word herinner om baie water te drink, sonbrandroom aan te smeer, uit die son te bly en vir diere genoeg water te gee.

Lees ook: Tshwane se nuwe burgemeester aangestel