Marcelle Maritz, provinsiale leier van die VF Plus in Limpopo, sê dit is skokkend dat oneerlike amptenare geld steel wat aangewend moet word om boere te help wat in groot nood verkeer weens stormskade en oorstromings.
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: