Brekende Nuus
Afrikaans

Magudumana beweer in ’n dringende hofaansoek sy is in Tanzanië deur Suid-Afrikaanse owerhede “ontvoer” in ’n “verbloemde uitlewering”

Magudumana beweer in ’n dringende hofaansoek sy is in Tanzanië deur Suid-Afrikaanse owerhede “ontvoer” in ’n “verbloemde uitlewering”
Van links na regs: advokate Anton Katz (Senior Advokaat), Kessler Perumalsamy, Stanley Reinders en Neil Snellenberg in die Vrystaatse hooggeregshof. Foto: Becker Semela

LEES OOK: Man wat ‘oorfone wil verkoop’, doodgesteek

Dr. Nandipha Magudumana se regspan, wie ook die Gupta-uitleweringsaansoek lei, meen dat haar uitlewering aan Suid-Afrika nie ’n deportasie was nie, maar ’n “verbloemde uitlewering”. Daarom word die saak nou in die hof aangehoor en eis sy om uit die tronkselle vrygelaat te word en van die aanklagtes teen haar vrygespreek te word.

Klik hier om die volledige artikel te lees