Brekende Nuus
Afrikaans

‘Baadjies aan bome’ vir die haweloses dié winter

FB_IMG_1650462337257

Het jy al van die ‘baadjies aan bome’ inisiatief gehoor?

Saam met Creative Kidz School samel Hykie Berg baadjies in, en dié baadjies gaan die naweek oor bome gehang word vir die haweloses wat dit nodig het.

Maak ‘n verskil die winter.

(Foto’s: Hykie Berg, Facebook)