Aarde het ‘n tweede ‘mini-maan’ vir die volgende twee maande

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

Navorsers in Sutherland het op 7 Augustus volgens ‘n nuwe studie tydens roetine-monitering ontdek die aarde sal vanaf 29 September nie net ‘n maan hê nie, maar ook ‘n mini-maan.

Die mini-maan, ‘n klein Arjuna-asteroïde, met die naam 2024 PT Five, sal vir die volgende twee maande om die aarde wentel.

Die mini-maan, wat nie met die blote oog gesien sal kan word nie, sal rondom 25 November terugkeer na ‘n asteroïdegordel wat om die son draai.

Met ‘n teleskoop wat deur professionele sterrekudiges gebruik word, sal jy wel die mini-maan kan sien.

Research Notes of the American Astronomical Society

Bronne: Space.com, CNN, USA Today, CBS News en The Guardian

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief