Adjunkpresident Paul Mashatile ‘geniet goeie gesondheid’

Lees ook :

Adjunkpresident Paul Mashatile ‘in goeie gesondheid’
Adjunkpresident Paul Mashatile ‘in goeie gesondheid’ fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: Adjunkpresident Paul Mashatile duiselig weens hitte

Adjunkpresident Paul Mashatile “geniet goeie gesondheid” na hy Saterdag ineengestort het tydens die N’waMitwa Dag-vierings by Valoyi Cultural Village.

Mashatile het tydens sy toespraak duiselig geraak weens die hitte en het ineengestort. Hy is deur sy mediese span gehelp en is veilig by die huis.

Die kantoor van die adjunkpresident het bevestig hy “geniet goeie gesondheid”.

Bronne: SA People, SABC, ECR

Lees ook: Adjunkpresident Paul Mashatile duiselig weens hitte

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief