Afrikaans Oppie Platteland – hier kom ons!

As mediaborg van Afrikaans Oppie Platteland, bring ons vanaf Vrydag vir jou ’n opwindende nuwe en innoverende nuuservaring. Maak gereeld in dié opwinding te

As mediaborg van Afrikaans Oppie Platteland, bring ons vanaf Vrydag vir jou ’n opwindende nuwe en innoverende nuuservaring. Maak gereeld in dié opwinding te deel. Afrikaans ons taal!

“Ek los vir jou die see en die sand en die land, my kind. Belowe jy sal my aan die einde vind. My vlag sal aanhou waai, en die sade sal ek saai, vir jou.” – Bok van Blerk.

Sien ook dié kunstenaar by Afrikaans Oppie Platteland, waar ons ons nuwe funksies met jou gaan deel!

Wat is jou gunsteling sê-ding in Afrikaans?

Teken hier aan by ons nuusbrief om niks mis te loop nie!

Mangaung-munisipaliteit veroordeel ‘onwettige grondvergrype’ buite Bloemfontein

Drie kinders beseer toe taxi kitskoswinkel inploeg

Twee sterf in ‘n ongeluk op N3

Soektog na Joslin nóóit gestaak, polisieminister sal Saldanhabaai besoek