Agt mense dood in voertuigongeluk in KZN

Lees ook :

Agt mense dood in voertuigongeluk in KZN
Agt mense dood in voertuigongeluk in KZN fotokrediet: Canva

Lees ook: Polisie red hond wat aan heining vasgemaak is tydens orkaan

KZN. – Agt mense is Vrydagoggend dood in ’n botsing reg van voor tussen ’n voertuig en ’n vragmotor op die N2 hoofweg naby Mandeni.

Al die insittendes van die voertuig, waaronder sewe kinders, is oorlede, terwyl die vragmotorbestuurder kritiek beseer is.

Mense word gevra om vir eers die pad te vermy.

Bronne: IOL, SABC, ECR

Lees ook: Polisie red hond wat aan heining vasgemaak is tydens orkaan

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief