Brekende Nuus
Afrikaans

AKA-verdagtes in hof vir borgaansoeke

AKA-verdagtes in hof vir borgaansoeke

fotokrediet: Facebook
AKA-verdagtes in hof vir borgaansoeke fotokrediet: Facebook

Lees ook: Skrywer van boek oor AKA en Anele kry glo doodsdreigemente

DURBAN. – Vyf van die verdagtes in die moord op Kiernan (AKA) Forbes en Tebello (Tibz) Motsoane sal vandag in die Durbanse landdroshof verskyn.

Die staat en verdediging maak na verwagting vandag hulle slotargumente in die verdagtes se borgaansoeke.

Nog twee verdagtes in die moordsaak moet nog uitgelewer word van Eswatini.

Bronne: eNCA, Jacaranda FM, The South African

Lees ook: Skrywer van boek oor AKA en Anele kry glo doodsdreigemente