Akteur Terence Stamp op 87 oorlede

Lees ook :

Akteur Terence Stamp oorlede in ouderdom van 87 fotokrediet: X

INTERNASIONAAL. – Die bekende akteur Terence Stamp, wat General Zod in die oorspronklike Superman-films gespeel het, is gister in die ouderdom van 87 oorlede.

Lees ook: Sokkerspeler sterf kort ná wedstryd

Stamp se familie het in ’n verklaring gesê hy is gisteroggend oorlede en het gevra vir privaatheid in hulle tyd van rou.

Terence Stamp het onder andere vir hom naam gemaak as General Zod in Superman en Superman II, sersant Troy in Far From The Madding Crowd en as ontvoerder Freddie Clegg in The Collector. Hy was ook in Star Wars: Episode I – The Phantom Menace in 1999 te sien.

Bronne: BBC, CBC News, The Sun

Lees ook: Sokkerspeler sterf kort ná wedstryd

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief