Daily lotto uitslae vir 18 Augustus 2025
Boerpot: R420 000 Uitslae: 10, 12, 18, 25, 30 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,997 op Monday 18 August 2025.
Boerpot: R420 000 Uitslae: 10, 12, 18, 25, 30 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
OEKRAÏNE. – Tien mense, insluitend drie kinders, is oorlede nadat Rusland Charkif en Zaporizjzjia in Oekraïne oornag aangeval het. Lees ook: Donald Trump gaan…
Beefmaster en Malu Pork het vanjaar op 9 Augustus groot pret by die Machau River Resort met die Flavour Festival gehad. Kyk hier na…
WES-KAAP. – Agt verdagtes is in hegtenis geneem in verband met drie afsonderlike moorde in die Tuinroete-distrik en sal binnekort in verskillende howe voorkom.…
BAHAMAS. – Twee Amerikaanse toeriste het in aparte voorvalle by ’n privaat luukse-oord vir passasiers van ’n bootvaartmaatskappy verdrink. Lees ook: Mej Heelal-deelnemer Ksenia…
Die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) sê dit is bekommerd oor onwettige aftrekkings wat deur sekere finansiële diensverskaffers van toelaes gemaak word. Themba…
MPUMALANGA. – Twee afsonderlike ongelukke het vanoggend (Maandag) die lewens van 11 persone geëis. Vier persone het op die R547 tussen Kinross en Kriel…
GAUTENG. – Sara Pete Simiao (25) het op aanklagte van ontvoering, verkragting, moord en oortreding van die immigrasiewet, wat met die moord op Amantle…
REZHEV, RUSLAND. – Die voormalige Mej Heelal-deelnemer van 2017, Ksenia Alexandrova (30) van Rusland, is oorlede nadat sy vanaf 5 Julie in ’n koma…
SPANJE. – Spanje se eerste minister, Pedro Sánchez, het gister aangekondig nog 500 soldate is gestuur om veldbrande in die land te beveg. Sowat…