Lees ook: Rusland stuur lugverdedigingstelsels na Iran
Die veteraanaktrise Connie Chiume is in die ouderdom van 72 oorlede.
Haar familie het op sosiale media bevestig sy is gistermiddag in die Garden City-hospitaal oorlede.
Chiume is onder andere bekend vir haar rolle in die TV-reeks Gomora, die film Black Panther en die musikale blyspel Black Is King. Sy het verskeie toekennings in haar lang loopbaan gewen.
A Curtain Call to Legendary multi-award winning Actor and Arts Activist mam’Connie Chiume.
— Actor Spaces (@actorspaces) August 6, 2024
Your remarkable contributions to our industry and powerful performances word wide have left an everlasting imprint.
We will always remember and honor your impact.🕊️❤️#RIPConnieChiume… pic.twitter.com/6LsBmtL2wn
Bronne: eNCA, IOL, BBC, X





