Altesaam 68 migrante dood en 74 vermis ná boot naby Jemen omslaan

Lees ook :

68 migrante dood en 74 vermis ná boot naby Jemen omkeer fotokrediet: X

JEMEN. – Altesaam 68 Afrika-migrante is dood en 74 is vermis nadat ’n boot gister naby Jemen omgeslaan het.

Lees ook: Vliegtuig gesoek ná dit verdwyn

Die hoof van die internasionale organisasie, Abdusattor Esoev vir Migrasie in Jemen (IOM), het gesê daar was 154 Ethiopiërs op die boot wat in die Golf of Aden naby Abyan, Jemen, gesink het.

Esoev het gesê 54 liggame het in Khanfar uitgespoel en nog 14 mense is dood gevind. Hy het gesê slegs 12 mense het die ongeluk oorleef en die res is vermis. Daar word aangeneem hulle is dood.

Die Abyan-veiligheidsdirektoraat het gesê ’n soek-en-redding-operasie is steeds aan die gang.

Bronne: DW – South Africa, BBC, CNN

Lees ook: Vliegtuig gesoek ná dit verdwyn

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief