Skrywer se persoonlike stryd inspireer ander
Deur die skryf van die nie-fiksie boek Struggling Stains, het Johannes Wolfaardt die werklikheid eerlik in die oë gekyk. Struggling Stains is die skrywer…
Deur die skryf van die nie-fiksie boek Struggling Stains, het Johannes Wolfaardt die werklikheid eerlik in die oë gekyk. Struggling Stains is die skrywer…
DOHA. – Iran het sy lugaanvalle op Arabiese Golfstate hervat en hou aan om VSA-basisse regoor die streek te teiken. Swaar ontploffings is vanoggend…
PAARL – Die wenners van die 2025 Wes-Kaapse sporttoekennings is Saterdag 28 Februarue 2026 aangekondig. Die seremonie, aangebied deur die Wes-Kaapse departement van kulturele…
Vanaf 1 Maart 2026 sal Suid-Afrika se minimum loon van R28,79 tot R30,23 per uur verhoog word. Dit beteken R1,44 per uur ekstra en…
JOHANNESBURG. – Vlugte van Emirates en Qatar Airways vanaf Suid-Afrika is tot verdere kennisgewing gestaak. Passasiers word aangeraai om hul vlugstatus na te gaan,…
VSA – Staatsmedia het bevestig dat Iran se opperleier, ajatolla Ali Khamenei (86), tydens die VSA-Israelitiese lugaanvalle dood is. Khamenei was in sy kantoor…
Sukkel jy met glutensensitiwiteit en wonder jy of suurdeeg glutenvry is? Voedingkundiges se antwoord is nee. Martha Stewart weerlê die mites oor hierdie alomteenwoordige…
WES-KAAP. – Lede verbonde aan die Sentraal-Karoo Flying Squad en K9-eenhede se pogings om die onwettige verspreiding van dwelms in plaaslike gemeenskappe hok te…
HERMANUS. – Die lewensgrootte Suidelike Noordkapper-walvis van glasvesel wat die Hermanus-markplein versier het, is op pad na ‘n nuwe tuiste. Plaaslike inwoner René Hartslief,…
KAAPSTAD – ’n 41-jarige veroordeelde dwelmhandelaar, Stanislav Stamenov, is Vrydagoggend by sy huis deur die SAPD se Nasionale Intervensie-eenheid (NIU) in Kaapstad in hegtenis…