Bill Clinton getuig oor Jeffrey Epstein
VSA. – Reeds in sy openingsverklaring het die voormalige president, Bill Clinton, homself van enige skuld onthef. Hy het gesê: “Ek het niks gesien…
VSA. – Reeds in sy openingsverklaring het die voormalige president, Bill Clinton, homself van enige skuld onthef. Hy het gesê: “Ek het niks gesien…
KAAPSTAD – Die Stad Kaapstad se Water- en Sanitasie-afdeling het op 25 Februarie die stad se kontinuïteitsplanne om waterskaarste te voorkom, bekend gestel. Die…
VSA. – Volgens die United States Secret Service is ’n onbekende man doodgeskiet nadat hy die beveiligde omtrek van president Donald Trump se Mar-a-Lago-woning…
’n Geel Vlak 2-waarskuwing is deur die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWS) uitgereik vir erge donderstorms in dele van die Klein-Karoo. Volgens SAWS sal ’n afgesnyde…
WASHINGTON.– Volgens berigte deur die BBC is die wêreld se grootste vliegdekskip, die Amerikaanse USS Gerald R Ford, op pad na die Midde-Ooste. Dit…
Die Kareedouw-gastehuiseienaar, Kevin Pretorius (53) is op 20 Februarie in die Ssreekhof in Gqeberha tot ’n effektiewe 10 jaar direkte gevangenisstraf gevonnis. Die vonnis…
Die Kiks (Kaapse Internasionale Konferensiesentrum) speel sedert 20 Februarie gasheer vir die 2026 Investec Kaapstad Kunsmark. Vir hierdie 13de interkulturele kunsmark is die tema…
Die eerste besending hoë-potensie entstofdosisse vir bek-en-klouseer (BEK) het by die O.R. Tambo Internasionale Lughawe aangekom. Die minister van landbou, John Steenhuisen, het die…
Daar is geen amptelike statistieke in Suid-Afrika beskikaar oor pitbull‑aanvalle nie. Mediaverslae en ander bronne skets wel ’n donker beeld. Nuusflits het onlangs ‘n…
Die vrystelling van die derde kwartaal se misdaadstatistieke bied belangrike insig in veiligheidsvordering in die Wes-Kaap. Volgens die premier, Alan Winde, het moorde in…