Author: Jana
‘Afrikaans jy is meer as ‘n taal, jy is wat ons een maak’
Die opwindende Afrikaans Oppie Platteland Fees staan op die punt om meer as 8 000 Afrikaners by Môreson Plaas op Malmesbury in die Wes-Kaap…
Afrikaans Oppie Platteland – hier kom ons!
As mediaborg van Afrikaans Oppie Platteland, bring ons vanaf Vrydag vir jou ’n opwindende nuwe en innoverende nuuservaring. Maak gereeld in dié opwinding te…
Brandvlei-gevangenis aan die brand
Worcester FM het bevestig dat strukture op die perseel van Brandvlei Gevangenis aan die brand is. Brandbestryders is reeds op die toneel om hulp…
Nuwe leeservaring op pad – teken nou in
Binne slegs enkele dae bied ons vir jou die nuwe, opgedateerde en splinternuwe Afrikaanse leeservaring, met digitale nuwe kenmerke. Maak gereed om nuus te…
FOTOGRAWE: word deel van ‘n opwindende nuwe projek
Wil jy deel wees van ‘n baie opwindende nuwe hoofstuk? Wil jy jou naam daarbuite kry na meer as 700 000 lesers? Ons is…
Goedvoelstorie: Kaapse meisie se tweede kans op lewe
Vir vyf jaar het Rachel Ancer (nou 15) ‘n stryd gevoer teen ernstige siekte. Vanaf die ouderdom van vyf was sy gereeld in die…
KYK: Skokgolwe oor beweerde onstellende praktyke by Maties se Wilgenhof-koshuis
Sosiale media gons oor die onlangse onthulling van beweerde ontgroeningspraktyke by die Universiteit Stellenbosch se Wilgenhof-koshuis. Kommentaar het skok, ongeloof en ‘n noodkreet vir…
Werksgeleentheid: Aankoper by Wildeklawer
Wildeklawer bied langtermyn-loopbaangeleenthede aan eerlike, dinamiese en hardwerkende persone met inisiatief en dryfkrag. Die volgende poste is tans beskikbaar: Aankoper Die aankoper is verantwoordelik…