Vermiste man (44) dood gevind
Die 44-jarige Phillip Johannes Stephanus de Swardt wat sedert 12 Julie vermis was, is dood gevind. Volgens Missing Children SA het De Swardt in…
Die 44-jarige Phillip Johannes Stephanus de Swardt wat sedert 12 Julie vermis was, is dood gevind. Volgens Missing Children SA het De Swardt in…
Women For Change eis dat die minister van korrektiewe dienste, Ronald Lamola, opdrag gee vir Alison Botha se verkragters se parool om deur die…
Die dwelms het volgens die polisie 'n straatwaarde van ongeveer R1,5 miljoen.
’n Bekende sakeman van Kimberley is vandag borgtog toegestaan nadat hy deur sy skoonsuster van verkragting aangekla is. Die beweerde voorval het glo op…
Engelbrecht se familie het beeldmateriaal van 'n kamera voor die gesin se huis gebruik om die registrasienommer van die voertuig waarin sy geklim het,…
Lede van Modimolle se misdaadintelligensie- en speureenheid het die inligting wat hulle ontvang het, gevolg.
AfriForum se Wilgehof-buurtwag het op 4 Julie ’n boodskap op hul noodgroep ontvang oor ’n onwettige struktuur met vier inwoners in die Wilgehof-area. Reaksielede…
Die vullisterreine in Springs word ook gereeld toegemaak vir die publiek weens verskeie probleme by hierdie vullisterreine.
Die 26-jarige Bernadine Engelbrecht is reeds sedert 3 Julie tussen 15:00 en 16:00 die middag vermis. Haar sussie, Antoinette Engelbrecht, sê die laaste kontak…