Suid-Afrikaanse Judokampioenskappe lok land se beste judokas na Gqeberha
Gqeberha – Die Suid-Afrikaanse Judo-kampioenskappe is tans in die Feather Market saal in Gqeberha (Port Elizabeth) aan die gang, waar honderde judokas van regoor…
Gqeberha – Die Suid-Afrikaanse Judo-kampioenskappe is tans in die Feather Market saal in Gqeberha (Port Elizabeth) aan die gang, waar honderde judokas van regoor…
Westelike Provinsie XV het ‘n nege-punt agterstand teen die Goue Leeus omgekeer en hulle wonderbaarlik verslaan op dag vier van die FNB onder 18…
Westelike Provinsie het die Haaie, op die derde dag van die FNB onder 18 Craven Week in Gqeberha, naelskraaps geklop, terwyl die Luiperde, Oos-Kaap…
Die Goue Leeus het die Blou Bulle op dag twee van die FNB onder 18 Craven Week in ‘n naelbyt stryd geklop, terwyl Grens,…
Vrystaat was die grootste wenners op dag een van die FNB onder 18 Craven Week by Hoërskool Grey in Gqeberha op Maandag, terwyl die…
Die Junior Bokke het hul voorbereiding vir die Wêreldrugby o.20-kampioenskap op indrukwekkende wyse afgesluit deur Georgië Saterdag met 57-14 op die Markötter-stadion in Stellenbosch…
Die Junior Springbokke het Dinsdagmiddag hul indrukwekkende vorm voortgesit toe hulle Fiji met 82-25 in die o.20 Internasionale Reeks in Kaapstad afgeransel het. Die…
Die onder 20 Internasionale rugby reeks het Donderdag met mening by Rondebosch Hoër Seunskool in Kaapstad afgeskop. Suid Afrika se Junior Bokke was hopeloos…
Suid-Afrika het hul IIHF-yshokkietoernooi in Kaapstad op ’n hoogtepunt afgesluit met ’n indrukwekkende oorwinning oor Bosnië en Herzegowina in hul laaste wedstryd. Voor ’n…
Suid-Afrika het ’n kragtige boodskap aan die hokkie gemeenskap gestuur, toe hulle Turkmenistan oortuigend geklop het in hul jongste wedstryd by die IIHF-wêreldtoernooi in…