Trump sê oorlog in Iran sal ‘korttermyn-operasie’ wees
WASHINGTON. – President Donald Trump het Maandag gesê Amerikaanse militêre operasies in Iran sal binnekort tot ’n einde kom, en het daarmee markte probeer…
WASHINGTON. – President Donald Trump het Maandag gesê Amerikaanse militêre operasies in Iran sal binnekort tot ’n einde kom, en het daarmee markte probeer…
VK. – Ian Huntley, die voormalige skoolopsigter wat in 2002 twee 10-jarige skoolmeisies in Soham vermoor het, is Saterdag dood ná ’n aanval in…
DUBAI. – Mojtaba Khamenei, die seun van Iran se oorlede opperleier, ajatolla Ali Khamenei, is as die Islamitiese Republiek se volgende heerser aangewys. Intussen…
KATAR. – Alle vlugte by Hamad Internasionale Lughawe in Doha is tydelik opgeskort nadat Katar se lugruim gesluit is te midde van toenemende spanning…
VSA. – Namate konflik tussen die Verenigde State, Israel en Iran Vrydag (6 Maart) sy sewende dag betree het, het die Amerikaanse minister van…
Showmax se toekoms is onseker nadat die Franse uitsaaireus Canal+ in September beheer oorgeneem het van MultiChoice, Afrika se grootste betaal-TV-verskaffer en aangekondig het…
INTERNASIONAAL. – Die VSA het ’n Iranse oorlogskip in internasionale waters in die Indiese Oseaan met ’n torpedo getref – een van sowat 20…
Die Suid-Afrikaanse regering het sy burgers wat in die Midde-Ooste woon, aangeraai om van die beperkte vlugte gebruik te maak om verskeie lande te…
INTERNASIONAAL. – Die konflik tussen die VSA en Israel teen Iran betree sy vierde dag, terwyl die regime in Teheran hernude aanvalle teen Amerika…
BUENOS AIRES. – ’n Aanlyn tendens bekend as “therians” het die afgelope paar maande Argentinië se sosiale media oorgeneem. Op platforms soos TikTok het…