7de Laan se laaste episode uitgesaai
Die laaste episode van 7de Laan het uitgesaai en sal deur Orkney Snork Nie vervang word.
Die laaste episode van 7de Laan het uitgesaai en sal deur Orkney Snork Nie vervang word.
Bejaardes is na bewering Saterdagoggend deur booswigte in 'n bejaardesorgsentrum aangeval.
'Die man het van 'n hoogte van ongeveer 13 meter na die onderkant van die brug geval en was ernstig beseer.
'n Vrou wat glo 'n minderjarige meisie brutaal verkrag het, is vasgetrek.
Die liggame van ses persone is gevind en vermoedelik nog 11 word gesoek na 'n kitsvloed.
Gerco van Deventer het Kersfees saam met sy gesin in Suid-Afrika deurgebring.
Twee mans is beseer toe hulle drie verdagtes wat glo 'n baba met 'n stootwaentjie wou gryp, afgeweer het.
Die volle ontbinde liggaam van 'n volwassene is op 'n strand ontdek.
Riana Nel het na haar pa se onlangse afsterwe 'n emosionele vertoning op die AIG-verhoog op Hartenbos gelewer.
Twee mans het Saterdagoggend gesterf toe twee voertuie gebots en teen 'n wal af is.