KYK: Kaapse kobras besig in die Kaap
WES-KAAP – Al vang Eduanne Niemand meer 800 slange per jaar, is dit nie sy eintlike beroep nie. So sê die eienaar van Boland Snake Removals and Pest Controlwat in die Wes-Kaap werksaam is en…
WES-KAAP – Al vang Eduanne Niemand meer 800 slange per jaar, is dit nie sy eintlike beroep nie. So sê die eienaar van Boland Snake Removals and Pest Controlwat in die Wes-Kaap werksaam is en…
Die amptelike uitslae van die 2024- nasionale en provinsiale verkiesing is deur die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) bekendgemaak. Volgens Mosotho Moepya, voorsitter van die OVK,…
Die African National Congress (ANC) se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het Sondagoggend die media toegespreek rakende die verwagte verkiesingsuitslae wat vanaand om 18:00 bekendgemaak gaan…
VERULAMM, KZN. – ’n Tweejarige kind en volwasse man is Saterdagmiddag beseer toe die motor waarin hulle was op die R102 in Verulam, KZN,…
DURBAN, KZN. – ’n Gesin is omstreeks 3:30 Sondagoggend in hulle huis in Glenmore, Durban, met messe oorval. Die ma het gesterf, terwyl die…
OOS-KAAP. – Verskeie dele van die Oos-Kaap loop tans onder vloede en hoë reënval deur. Dit hou verband met die afsnylaagdruk wat oor die…
BUFFELSDRAAI, KZN. – Die liggame van twee mans is Saterdagoggend op Buffelsdraai gevind. Beide is na bewering op teregstellingswyse verskeie skote in die kop…
PHOENIX, KZN. – ’n Vrou is Vrydagmiddag deur ’n pitbull aangeval toe ’n huiseienaar sy hek oopgemaak en die hond uitgekom het. Volgens KZN…
LICHTENBRUG, NOORDWES. – Die stadsaal op Lichtenburg is Vrydagaand in vlamme gehul. Vanoggend is foto’s op sosiale media te sien van die puin wat…