Baanksy ondanks groot beloning steeds soek

Lees ook :

Foto: Farm Sanctuary SA

WES KAAP. – Baanksy, die ram internasionaal bekend vir sy kunswerke, het aan die begin van Februarie van Farm Sanctuary SA verdwyn en is steeds, ondanks ‘n beloning van R1.2 m. vir inligting oor sy verdwying, vermis.

Volgens Farm Sanctuary SA het daar sedert sy verdwyning geen leidrade of nuwe inligting na vore gekom nie. In ’n verklaring sê die span: “Ons bly hoopvol dat ons Super Ram steeds leef en dat hy op een of ander manier eendag weer sal opdaag.”

Alle leidrade en inligting wat ontvang word, sal anoniem hanteer word. Die publiek word versoek om enige relevante inligting te deel. Farm Sanctuary SA beklemtoon die belangrikheid van ondersteuning vir plaasdiere.

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected]

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief