Baba op Vadersdag in badkamer gebore

Lees ook :

Foto: Amawele Emergency Services

KWAZULU-NATAL. – ‘n Babaseun is Sondag op Vadersdag in ‘n badkamer op die 702-pad in Montford gebore.

Amawele Emergency Services het ‘n oproep vir hulp ontvang. Met paramedici se aankoms op die toneel het ‘n vrou (24) reeds geboorte aan ‘n babaseun geskenk. Die naelstring was nog aan die baba vas, waarna dit versigtig gesny, die ma en baba gestabiliseer en hulle na ‘n hospitaal vervoer is.

“Dit was ‘n spesiale Vadersdaggeboorte, met die baba en ma in die veilige hande van Amawele-paramedici.”

Bron: Ground Zero Search and Rescue

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief