Babadogtertjie langs drom in straat gevind

Lees ook :

Babadogtertjie langs drom in straat gevind
Babadogtertjie langs drom in straat gevind Foto: Titanium Securitas

BELVILLE. – ‘n Babadogtertjie is vanoggend deur ‘n plaaslike sekuriteitsmaatskappy langs ‘n drom in Stellenberg gevind.

Babadogtertjie is dood verklaar

Titanium Securitas berig hulle is dadelik deur die plaaslike sekuriteitsmaatskappy na die toneel ontbied. Met die pramedici se aankoms het die babadogtertjie geen teken van lewe gewys nie.

Sy is deur die paramedici op die toneel dood verklaar. Die gemeenskap word aangemoedig om hulle naaste polisiestasie te bel indien hulle enige inligting oor die voorval het.

LEES OOK: KYK: Man in uniform slaan motorbestuurder deur die gesig

Hou FiNDiT dop vir die nuutste nuus.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief