Bejaardes veilig gevind

Lees ook :

Foto: Missing Person South Africa

WES-KAAP. – Jan Kotze (76) en Sandra Hawkins (76), wat Saterdag as vermis aangemeld is, is veilig gevind.

Missing Children South Africa het die nuus bevestig en dank uitgespreek teenoor Rondebosch-polisie vir die soektog en almal wat die plakkaat oor die vermiste paar gedeel het. Die omstandighede waarin hulle gevind is, is nie bekend gemaak nie.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief