Brekende Nuus
Afrikaans

Skrywer Sophie Kinsella op 55 oorlede

Skrywer Sophie Kinsella oorlede in ouderdom van 55

fotokrediet: X
Skrywer Sophie Kinsella oorlede in ouderdom van 55 fotokrediet: X

INTERNASIONAAL. – Sophie Kinsella, die skrywer van die Shopaholic-reeks, is in die ouderdom van 55 oorlede.

Lees ook: Operasanger doodgesteek – seun in hegtenis

Kinsella se familie het gister die nuus van haar dood op Instagram gedeel. Luidens die verklaring is sy vreedsaam oorlede “met haar laaste dae gevul met haar ware liefdes: familie en musiek en warmte en Kersfees en vreugde”.

Kinsella het in April 2024 bekend gemaak dat sy in 2022 met ‘n aggressiewe breingewas gediagnoseer is.

Bronne: BBC, ABC News, The Independent

Lees ook: Operasanger doodgesteek – seun in hegtenis