Beseerde Keniaanse marathonatleet onttrek van Olimpiese Spele

Lees ook :

Beseerde Keniaanse marathondeelnemer onttrek van Olimpiese Spele
Beseerde Keniaanse marathondeelnemer onttrek van Olimpiese Spele fotokrediet: SuperSport

Lees ook: Mama Joy Chauke kry kritiek op X na sy aankondig sy gaan Parys toe vir Olimpiese Spele

KENIA. – Brigid Kosgei (30) van Kenia, wat ‘n wêreldrekord in 2019 behaal het, moes as gevolg van ‘n besering uit die Olimpiese Spele onttrek.

Haar tegniese span het haar besering opgemerk terwyl die silwermedaljewenner besig was om te oefen. Dit is onbekend hoe sy beseer is of wat die aard van die beserings is.

Sy sal deur Sharon Lokedi vervang word. Die vrouemarathon vind 11 Augustus in Parys plaas.

Bronne: SuperSport

Lees ook: Mama Joy Chauke kry kritiek op X na sy aankondig sy gaan Parys toe vir Olimpiese Spele

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief