Betaal moontlik nóg meer vir brandstof in Maart

Lees ook :

Brandstofprys styg nog moontlik in Maart fotokrediet: Canva

Nuwe data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n moontlike styging in die prys van petrol en 0.05%-diesel in Maart.

Lees ook: Brandstofprys styg moontlik in Maart

Die prys van 93-oktaan petrol kan met 23 sent per liter styg en dié van 95-oktaan petrol met 10 sent per liter. 0.05%-diesel kan 4 sent per liter meer kos, terwyl die prys van 0.005%-diesel kan daal met 3 sent per liter. Die prys van paraffien kan met 16 sent per liter styg.

Dit is nie die amptelike pryse nie – dié sal later die maand aangekondig word.

Bronne: BusinessTech, The Citizen, IOL

Lees ook: Brandstofprys styg moontlik in Maart

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief