BOEDELKENNISGEWING
In die Boedel van wyle CYRIL CLARKE
Identiteitsnommer: 3705065073083
Nagelate eggenoot:
Identiteitsnommer:
Datum van afsterwe: 20 Desember 2006
Laaste woonadres: 23 Bassoonstraat, Steenberg, Kaapstad
Boedelnommer (Kaapstad): 1280/2019
Kennis geskied hiermee dat die eerste likwidasie- en distribusierekening in bogemelde boedel ter insae sal lê in die kantoor van die Meester van die Hooggeregshof, Kaapstad vir ‘n tydperk van 21 dae vanaf publikasiedatum. Die rekening sal ook ter insae wees by die Landdroshof te Wynberg.
GEDATEER te Durbanville op 13 Januarie 2025.
PROKUREURS VIR DIE EKSEKUTEURS:
Basson Blackburn Inc.
Verwysing: SDW
Adres: 12 San Domenico, 10 Kerkstraat, Durbanville, 7550
Tel: 087 808 2825