Boedelkennisgewing: Blackburn Commercial Inc.

KENNISGEWING AAN SKULDEISERS IN OORLEDE BOEDELS
(Artikel 29 van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965)

In die boedel van: Wyle ANTHONY PETER ADONIS
Identiteitsnommer: 510211 5007 08 9
Laaste bekende adres: 22 Ashford Road, Heathfield, 7945, Kaapstad
Datum van afsterwe: 09 November 2023
Boedelnommer: 018422/2024

Kennis word hiermee gegee dat die eerste likwidasie- en distribusierekening in bogenoemde boedel ter insae sal lê by die kantoor van die Meester van die Hooggeregshof, Kaapstad, asook by die Landdroshof te Wynberg, vir ‘n tydperk van 21 dae vanaf die datum van publikasie hiervan.

Prokureurs vir die eksekuteurs:
Blackburn Commercial (Pty) Ltd
Adres: Main Road 109, Paarl, 7646
Tel: 021 871 1401 / 021 871 1402

Datum van publikasie: 06 Junie 2025

*Advertensie

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Plaas 'n regskennisgewing / Place a Notice

Stuur 'n e-pos aan [email protected] om regskennisgewings te plaas
Send an email to [email protected] to place legal notices.