KENNISGEWING AAN SKULDEISERS IN OORLEDE BOEDELS
(Artikel 29 van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965)
In die boedel van:
Van: Hillier
Voorname: Benita
Identiteits-/Paspoortnommer: 700619 0614 081
Datum van afsterwe: 18 November 2024
Boedelnommer: 001745/2025
Laaste bekende adres: Hillrise Crescent 19, Durbell, Wes-Kaap
Kennis geskied hiermee dat alle persone wat vorderings teen die boedel mag hê, hul eise binne 30 (dertig) dae vanaf die datum van publikasie hiervan by die ondergetekende moet indien.
Nagelate eggenoot: Nie van toepassing
Prokureurs vir die eksekuteurs:
Blackburn Commercial (Pty) Ltd
Hoofweg 109, Paarl, 7646
Tel: 021 871 1401 / 021 871 1402
E-pos: [email protected]
Datum van publikasie: 13 Junie 2025












