In die boedel van wyle DAVID HERCULES KROG, identiteitsnommer 4306125027083, wat op 26 Oktober 2023 oorlede is, voorheen woonagtig te PLOT 31, BOEKENHOUTSKLOOF, PRETORIA.
Kennis geskied hiermee, ingevolge Artikel 35(5) van die Boedelwet, No. 66 van 1965, dat die likwidasie- en distribusierekening ter insae sal lê by die kantoor van die Meester van die Hooggeregshof PRETORIA en die Landdroskantoor PRETORIA vir ‘n tydperk van 21 dae vanaf 28 Maart, 2025.
Enige besware daarteen moet binne die gespesifiseerde tydperk skriftelik by die Meester ingedien word.
Eksekuteurs:
JOHANNES MATHYS KROG
Adres: Pierneefstraat 827, Villieria, Pretoria
Kontak: admin4@ksinc.co.za | Tel: 012 329 7430