Boer Ignus Ferreira (36) van Delareyville wat gedurende 2015 aan die gewilde program Boer Soek ‘n Vrou deelgeneem het, is Sondag oorlede.
Medelye is op die program se Facebook-blad met sy dood uitgespreek.
Volgens die plasing het die boer in die betrokke reeks die meeste briewe ontvang.
Lekker FM berig hy is vermoedelik aan ‘n hartaanval oorlede.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel





