Boishaaier volg in vorige generasies se voetspore

Lees ook :

Foto: Hoër Jongenskool Paarl

WES-KAAP. – Gerrit Heroldt slaap na 33 jaar as leerling van die Hoër Jongenskool Paarl (Boys’ High) op dieselfde bed as sy pa voor hom in die Werda-koshuis.

Gerrit het pas sy loopbaan by die skool begin, maar stap in groot familiespore.

Die skool sê in ‘n sosialemediaplasing nie net is dié gesogte skool nou pa en seun se alma mater nie, maar: “Gerrit gaan ook presies ‘n 100 jaar na sy oupagrootjie in matriek in die HJS wees.”

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief