Brekende Nuus
Afrikaans

Brandstofprys daal moontlik in November

Brandstofprys daal moontlik in November

fotokrediet: Canva
Brandstofprys daal moontlik in November fotokrediet: Canva

Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n moontlike daling in die brandstofprys vir November.

Lees ook: Zim-parlementslid dood nadat motor olifant tref

Die prys van 93-oktaan petrol kan moontlik met 42 sent per liter daal en die prys van 95-oktaan petrol met 38 sent per liter.

Die prys van 0.05%-diesel kan met 6 sent per liter daal en die prys van 0.005%-diesel met 4 sent per liter.

Die amptelike prys sal aan die einde van die maand aangekondig word.

Bronne: BusinessTech, JoburgETC, IOL

Lees ook: Zim-parlementslid dood nadat motor olifant tref