Brandstofprys vir Februarie bekend

Lees ook :

Brandstofprys vir Februarie bekend
Brandstofprys vir Februarie bekend fotokrediet: Canva

Lees ook: Beskuldigde in Senzo Meyiwa-saak sê hy is geslaan tot hy ‘sy broek natgemaak het’

Die departement van energie en minerale het vandag amptelik aangekondig alle loodvrye petrol se prys sal met 75 sent per liter styg.

Diesel gaan 70 en 73 sent per liter meer kos. Paraffien sal met 71 sent styg en LP gas sal met 37 sent per kilogram toeneem.

Die hoër pryse sal vanaand om middernag inskop.

Bronne: Jacaranda FM, IOL, EWN

Lees ook: Beskuldigde in Senzo Meyiwa-saak sê hy is geslaan tot hy ‘sy broek natgemaak het’

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief