Kimberley se fudge-koningin
Danielle vertel sy was vroeër vanjaar bitter ongelukkig by haar werk en het bedank sonder om enige alternatiewe inkomste te hê.
Danielle vertel sy was vroeër vanjaar bitter ongelukkig by haar werk en het bedank sonder om enige alternatiewe inkomste te hê.
“Elke dag het sy eie uitdagings, en wanneer ek my “Fibro-Flares” kry steun ek ontsettend baie op my wonderlike man, kinders, my ouers en…
Die ma vertel aan verskeie plaaslike media 'n man het haar dogter 'n drankie aangebied en vir haar gesê om dit te probeer.
Die een vertrek in jou huis waarop jy sekerlik die trotsste moet wees, is jou kombuis. Die kombuis is die hart van die huis,…
“Ek sal graag wil sien dat enigeen wat oor vyf jaar Kimberley van ’n afstand af nader alreeds van ver af hyskrane op die…
Baie het die groep mense geprys en bedank vir dit wat hulle vir die stad beteken en gedoen het.
Als het 'n vervaldatum, vertrou God vir die regte dinge op die regte Godgegewe tyd.
Wiskunde het meeste van ons opdraande gegee op skool, maar vir die 16-jarige Daniel Goncalves, graad 10-leerling by St. Patricks’s CBC KImberley, kan jy…
“Volgens die pa het hulle na die seun gesoek en 'n sekuriteitswag raakgeloop wat hulle meegedeel het dat hul kind geval het.”
Die ongeluk het in Lizulu in Ntcheu, Malawi, plaasgevind.