Vrou met steekwonde aangetref, kêrel in hegtenis
Daar word beweer die slagoffer en haar kêrel het gestry waarna hy haar na bewering doodgesteek het.
Daar word beweer die slagoffer en haar kêrel het gestry waarna hy haar na bewering doodgesteek het.
Lees hierdie inspirerende onderhoud met Julia Vincent, een van twee duikers wat SA tydens die Olimpiese Spele 2020 verteenwoordig.
Sy vertel verder sy was al vir mediese toetse en alles dui daarop dat sy gesond is.
Die vrou is begin Junie 2021 by die Elliotdale-polisiestasie as vermis aangemeld.
Na ‘n ondersoek is gevind haar seun is na bewering laaste by haar woning gesien.
Ongeveer 200 polisielede was die naweek op Nkandla teenwoordig.
'n Wenk oor waar die verdagte hom bevind, is van 'n lid van die publiek ontvang.
Daar moet aan hulle verduidelik word dat die navorsing oor die Covid-19-inenting van swanger vrouens en dié wat borsvoed nog nie voldoende is nie.
Die pastoor en die ouma is Dinsdag in hegtenis geneem nadat die meisie op 29 Junie 2021 deur die polisie by die pastoor se…
Die byna maandlange soektog na Jordaan het Saterdagoggend tragies geëindig.