Eskom loods Afrika se grootste batterystoorstelsel
Die Hex-Bess-terrein is ontwerp om 100MWh te stoor en kan dorpe soos Mosselbaai of Howick vir sowat vyf uur van krag voorsien.
Die Hex-Bess-terrein is ontwerp om 100MWh te stoor en kan dorpe soos Mosselbaai of Howick vir sowat vyf uur van krag voorsien.
Hierdie patroon sal so aangaan tot verdere kennisgewing.
Shoprite het met sy voljaarresultate vir die jaar geëindig Junie 'n totale dieselbesteding van R1,3 miljard vir die jaar gemerk om die impak van…
Die beurtkrag is ’n gevolg van 'n tekort aan opwekkingskapasiteit.
Eskom het gesê die patroon is moontlik danksy verbeterde opwekkingskapasiteit en genoeg noodreserwes.
Matrikulante wat tydens beurtkrag by selfoonligte en kerslig moes studee, het nou herlaaibare ligte.
Springs-inwoners aan die Oos-Rand het Donderdag self ingegryp om hul elektrisiteittoevoer te herstel.
LEES OOK: Eskom verklaar rekordverlies van R23,9 miljard Die nasionale tesourie het die aansoek van 28 munisipaliteite vir Eskom-skuldverligting goedgekeur. Minister Enoch Godongwana het…
Die syfer is twee keer groter as die vorige jaar, toe die kragvoorsiener 'n verlies van R11,9 miljard aangeteken het.
Wisselvallige betalings deur die Stad Tshwane, wat terugdateer na 2022, is kommerwekkend.